Word beloon vir goeie bestuursgedrag met tot 50% kontant terug op brandstof elke maand.
Sluit vandag by Discovery Insure aan!
Kry binne 60 sekondes 'n kwotasie vir motorversekering.
Praat met u finansiële adviseur of skakel ons by 0860 751 751
* Bepalings en voorwaardes
Discovery Insure bedryf sake in Engels
Ons het nie net een ding verander nie, ons het alles heeltemal verander!
Intelligente tegnologie wat u waarsku wanneer iemand anders u motor bestuur.
Tot 50% van u kontant terug vir brandstof elke maand vir goeie bestuursgedrag.
Veiligheidskenmerke soos Impact Alert, wat agterkom as mens in 'n ongeluk betrokke is en onmiddellik noodbystand stuur.
Waarskuwings oor dreigende onweer en geen bybetaling vir weerverwante eise nie.
Tot 25% korting op Uber-ritte.
Tot 50% terugbetaling van motorversekeringspremie elke jaar.
Ons toekennings
Ons toekennings bewys ons vordering om ons doel te bereik om 'n topklas versekeraar te wees wat mense help om beter en veiliger te bestuur:
SundayTimes Top Brands 2019
Discovery Insure het tweede gekom in die kategorie vir die beste kommersiële korttermynversekeraar.
Ontvanger van 'n internasionale toekenning
Model Insurer Award in die kategorie vir innovering en ontluikende tegnologie in Boston.
Eerste op die ranglys vir kliënte-ervaring.
Suid-Afrika se beste motorversekering vir 2015 deur Carinfo.co.za, gegrond op algehele kliënte-ervaring.
Ontvanger van 'n internasionale toekenning
Mees innoverende nuwe digitale produk en algehele digitale kampioen vir Europa, die Midde-Ooste en Afrika by die 2015 Financial Services Cool Business Awards in Barcelona.